Successfully reported
+68

21 on Bakoond

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Bakoond Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 on Bakoond is in Yzerfontein aan die Weskus van die Wes-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, elk met 'n pragtige uitsig oor Pearl Bay. Op 'n helder dag kan mens selfs Tafelberg in die verte sien. Die strand is 'n kort entjie van die eenheid af.

Die Patrys-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en alles wat nodig is vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkeldagbed en gemaklike sitplek en beskik ook oor 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

'n Skuifdeur lei na die patio met braaigeriewe. Daar is veilige parkering naby die eenheid.

Die Strandloper-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en alles wat nodig is vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkelbed en gemaklike sitplek en beskik ook oor 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

'n Skuifdeur lei na die patio met braaigeriewe. Daar is veilige parkering naby die eenheid.

Piekniekmandjies met heerlike versnaperinge vir die strand kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Yzerfontein is bekend vir sy wit sandstrande, pragtige blomme, veral gedurende die veldblomseisoen, en sy ryk wildlewe, insluitend volstruise, tarentale, patryse, walvisse gedurende die migrasieseisoen, en nog baie meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Milene Z
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons nodig gehad het, 'n wegbreek. Baie lekker, tuiste weg van huis. Netjies, alles op plek. Gasvrou baie vriendelik, ligging perfek.
Okt 2025
Erna R
Saam met lewensmaat
5.0
So na aan perfek as moontlik. Dankie. Ja ja en ja. Rustig. Bedagsame gasvrou wat daardie ekstra myl loop. Mooi uitsig. Lekker stapplek.
Jan 2025
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent in all aspects. Quality and class. Very well equipped and excellent in all aspects. Loved the interior and view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gerald P
Saam met lewensmaat
4.6
Good wedding anniversary celebration! Superb for the two of us but unsuitable for younger people; maybe that should be mentioned on the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Esbeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, luukse see-uitsig-woonstel sonder beurtkrag! Die woonstel is ruim en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Dit het 'n pragtige uits...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 21 Bakoond Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 on Bakoond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Bakoond Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff0fa69541ff953ab5dd8ecdf454e23abfbc94c63eb8b0dc18d4d195429496aa74061bc61e9eee1eb6f132c49110dbf7421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 21 Bakoond Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.365355777967 18.165354430676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang