Successfully reported

21 On Coetzee

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gary W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

As above. Love it here, comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ek is baie impressed met alles. Van A tot Z was perfek! Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynette C
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent. Great, awesome room, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is ruim en silwer skoon. Dit lyk presies soos op die foto's. Die beddens slaap lekker sag en die omgewing is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Aangenaam en sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam. Kombuis benodig 'n sponsie, skottelgoedseep en afdrooglap. WiFi opvangs swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pleasant. We had a great stay and got to rest after a long day on the road from Port Elizabeth. As we travelled with two small children, it was ideal for the family to share a room. The room at the Annex is spacious and had all the amenities that we required. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Aangenaam en gerieflik. Ons moes Bloemfontein toe vir kinders se sport en kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Netjies, skoon en gerieflik naby skole. Die selfinboek d.m.v. WhatsApp was 'n groot voordeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker, geen klagtes. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh M
1 nag
5.0
Jan 2025

Sal aanbeveel. Ek het lekker gebly. Die bed was fantasties. Lekker groot met genoeg spasie vir my lengte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 233

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 233 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang