21 On Coetzee
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
21 On Coetzee Guest House Bloemfontein is gerieflik geleë in Fichardt Park, een van die gewilde areas van Bloemfontein. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1 en die Bram Fischer-lughawe.
Hierdie eiendom kan tot 37 gaste akkommodeer. Verblyf word gebied in 16 gerieflike en suite-eenhede wat slegs op 'n kamerbasis aangebied word. Al die eenhede beskik oor DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dit spog ook met 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan, asook veilige parkeerplek.
Verwag gerieflike verblyf in 'n veilige, rustige woonbuurt met gewaarborgde gerief en uitstekende diens. Gaste sal 'n huis weg van die huis-atmosfeer van 21 op Coetzee geniet met die klem op gasvryheid en aandag aan detail.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 233
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang