Successfully reported
+76

21 On Coetzee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Die gastehuis is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar vir 37 gaste in 16 en suite-eenhede. Alle eenhede het DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n tuin en veilige parkeerplek.

Hier sal gaste tuis voel by 'n instansie in 'n veilige buurt wat fokus op gasvryheid en aandag aan detail skenk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gary W
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Love it here, comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Riaan N
Saam met vriende
5.0
Ek is baie impressed met alles. Van A tot Z was perfek! Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Jul 2025
Rynette C
5.0
Excellent. Great, awesome room, very clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Elana S
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is ruim en silwer skoon. Dit lyk presies soos op die foto's. Die beddens slaap lekker sag en die ...
Sien meer
Mei 2025
Madelein G
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam en sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam. Kombuis benodig 'n sponsie, skottel...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 233

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 233 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang