Successfully reported
+29

21 on Main

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Main Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 on Main, geleë in Farrarmere, bied selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin of vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area met uitsig oor die welige tuin. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Lakeside Mall 1.2 km weg en Korsman Bird Sanctuary is 3.8 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Main Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Main Road, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ddd9c4821997b8860d7265876e6b8fb11b8ed887c68868a671a47917f6ee39634b59916821343e5350c6ea0f07bdcb21db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 21 Main Road Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.178489988755 28.307801630844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang