210 St George's - Nature's Valley
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 St George's Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
210 St George's – Nature’s Valley is 'n ruim, gesinsvriendelike huis net 250 m van die strand af, ideaal geleë in die hartjie van Nature’s Valley met asemrowende uitsigte.
Die huis beskik oor drie vermaaklikheidsareas, waarvan twee buite is, tesame met 'n gedeelde stoep en 'n groot omheinde tuin. Geriewe sluit in 'n buitebraai-area, 'n piekniektafel met sitplek vir 12, 'n wasmasjien en tuimeldroër, en gratis WiFi.
Gaste kan sonsondergangwandelings, skilderagtige staproetes, snorkel of ontspanning by die strandmeer geniet. Nabygeleë eetplekke sluit in Blue Rock Restaurant en Nature’s Way Paddock. Die strand is 5 minute se stap en die strandmeer is 10 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 210 St George's Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 St George's Avenue, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang