Successfully reported
+16

213 Magers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 The Highlanders Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

213 Magers bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat op die Magersfontein Memorial Golf Estate, net 30 minute buite Kimberley, geleë is. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n vinnige wegbreek soek.

Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie en 'n waaier in.

Gaste kan die natuurlike atmosfeer van die landgoed geniet en 'n potjie gholf speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lean V
Saam met vriende
5.0
Was daar saam vriend. Albei kamers het die nodigste gehad vir oornagverblyf. Baie oulike plekkie langs golfbaan. Vriendelik ontvang. Sal weer daar bly...
Sien meer
Feb 2025
Francois F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en uitgerus. Baie aangenaam en rustig.
Des 2024
Bronwynne M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and enjoyable. Super, friendly hosts. Thank you so much. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sake V
Besigheidsreis
5.0
Good day overnight stay in secure estate. Great, very friendly host and very clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Franco H
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, Netjies en Luuks. Rustig, netjies en luuks. Nancy was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons tuis voel, ons het tussen deur die gejaag pe...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 213 The Highlanders Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink 213 Magers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 The Highlanders Avenue, Magersfontein Memorial Golf Estate, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf184e08dacc105c6be1987f6458bdda60871ac41dcfd62c0473044010036901ae1872b78197209e853a7ebe43d9c1888baf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 213 The Highlanders Avenue Magersfontein Memorial Golf Estate 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.022674569669 24.64962833184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang