Successfully reported
+15

214 Harbour Bridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roggebaai Canal, Lower Long Street, Foreshore, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 020 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

214 Harbour Bridge is 'n nuwerwetse en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks wat oor die kanaalwaterweg uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km vanaf die V&A Waterfront, 17 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 2 minute se ry vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-lugversorgde kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en brei uit na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en slim-TV met 'n DStv-koppelpunt.

Die sitkamer lei na 'n balkon met buitemeubels en asemrowende uitsigte. Gaste kan 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad geniet en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Roggebaai Canal, Lower Long Street, Foreshore, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 020
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 020
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 4 020
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roggebaai Canal, Lower Long Street, Foreshore, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67508f747e0b1caa0bb3ceb44f374ebf40e5d1644038c505855177ec9c3c4d004e0e49cbd7314f9a438b7b7893efbfa237c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 020 per nag, vir 3 mense Roggebaai Canal Lower Long Street, Foreshore 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.913398990555 18.426006614156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang