Successfully reported
+119

214 on Clark

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 214 Clark Road, Bulwer, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

214 on Clark bied selfsorgverblyf in bekoorlike woonstelle in Bulwer en is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na gerieflike verblyf.

Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 of 3 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.

Die woonstelle spog met oopplan-leefareas met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke woonstel het ook lugversorging en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

214 on Clark is naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede, soos Wilson's Wharf, Pigeon Valley-natuurreservaat en die gewilde uShaka Marine World verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
David M
5.0
Lekker rustig en gemaklik. Baie netjiese plek en ons het die verblyf geniet. Baie dankie.
Jul 2025
Roseline K
Gesin met klein kinders
5.0
The most amazing place. It was great and peaceful. They have the best customer service. I wouldn't mind staying there forever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Mmanare T
Gesin met klein kinders
4.2
Well rested. We enjoyed the space. 5 sleepers. Everyone slept comfortably. The place was very clean. The host was amazing. The place lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nelsiwe Pretty M
Gesin met klein kinders
4.0
It was good. Our stay at 214 Clark was good and the place is close to the town and beach. The owner needs to put air conditioners; Durb...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Andrew J
Besigheidsreis
3.8
Convenient. Comfortable. Great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nondumiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 214 Clark Road, Bulwer, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 214 on Clark het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 214 Clark Road, Bulwer, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa00087391d28efc6d8649b3801346924343b00e7528b5f972615bd593c78feef37751418fc40955405c907010a5fa012f3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 214 Clark Road Bulwer 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8571779 30.9983068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang