215 Sea View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 215 Neptunes Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
215 Sea View is 'n bekoorlike strandfrontwoonstel in Lagoon Beach, Milnerton. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Hierdie area lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot 'n selfsorg-wassery en 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Allen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Lagoon Gate Drive, 215 Neptunes Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 215 Sea View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 215 Neptunes Isle, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang