219 Station Road
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
219 Station Road is 'n knus eenslaapkamerkothuis wat deel van die eienaar se huis in Umzumbe vorm, maar dit het 'n privaat ingang. Die kothuis is lekker naby die Blouvlagstrand geleë en 'n uitstekende keuse vir 'n naweekwegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n enkelbed, 'n gemaklike stoel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Gillian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 219 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang