Successfully reported
+23

22 Brookes Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 Brookes Hill is 'n lieflike vakansiewoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en is net oorkant die pad vanaf die strand geleë.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Stapeldeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Die Brookes Hill-kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 22 Brookes Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b992b4cf49702106d075f11c2ecac64bee3babd6464fc3c9429c999f52d02dc571c2ae58b36de163c7a7870404bf2c45626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lady Bea Crescent Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.978032593186 25.651083155434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang