Successfully reported
+75

22 Malibu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Leonora Drive, Beverley Hills Estate Unit 22 Malibu, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

22 Malibu is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Ballito. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorp aan die Ooskus.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het groot glasdeure wat oopmaak na 'n Juliet-balkon en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n gedeelde braai-area, 'n tennisbaan en 'n klubhuis met verskeie sitareas geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Willard-strand ongeveer 1.2 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 77 Leonora Drive, Beverley Hills Estate Unit 22 Malibu, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 22 Malibu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Leonora Drive, Beverley Hills Estate Unit 22 Malibu, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c38a14e2efce3b2c93890a8f9b958496f5ceb250952a602ed1d549a967e58d6c347987ccc9caef04a8ded7011b43250ab05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 77 Leonora Drive Beverley Hills Estate Unit 22 Malibu 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.527243759333 31.215895689565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang