Successfully reported

Red Door on Royal

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Hendrik J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onder ons top 5. Hierdie is van die beste verblyf wat ons nog ooit gehad het. Die huis is pragtig, baie goed toegerus, lieflike ligging en veilig. Die kommunikasie van die eienaar is baie goed. En ons is altyd so bly as daar bolakens is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shaun
Red Door on Royal
Hi Hendrik, thank you for the review. We are happy that you enjoyed your stay and had a pleasant experience. You are welcome back anytime. Kind regards, Shaun & Liz

Nicky C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Was slegs een nag in die huis en het die huis goed toegerus gevind. Ons was in Riebeeck Kasteel vir werk en het slegs een nag daar geslaap. Ons was uit gedurende die dag vir werk. Ons was dus vir 'n baie kort tydjie in die huis. Die huis is ruim, goed ingerig en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebc638e3321b698c754dac7699b841be827e00bc1cf151d9ab59c887785e3fcbdcccaa24cdf29f49de09e3fdb712e092693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Royal Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385264336139 18.898114877281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang