Successfully reported
+33

Red Door on Royal

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Red Door on Royal is 'n smaakvol gemeubileerde huis in Riebeek Kasteel, 'n area wat bekend is vir sy wyn en wonderlike olyfolie. Hierdie verblyf is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid koffiewinkels en restaurante in die area.

Dié ruim huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer maak oop op die privaat binnehof.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is twee groot etenstafels met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV wat met DStv en Netflix geïnstalleer is. Gratis vesel is ook beskikbaar. ’n Omskakelaar verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak sal word nie. Sekere toestelle kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie: die oond, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die stapeldeure maak oop na die toegeboude stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het. Die trappe lei na die privaat binnehof met swembadstoele en 'n swembad wat gaste op 'n warm dag kan geniet. Toegang tot parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Door on Royal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Royal Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebc638e3321b698c754dac7699b841be827e00bc1cf151d9ab59c887785e3fcbdcccaa24cdf29f49de09e3fdb712e092693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Royal Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385264336139 18.898114877281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang