Successfully reported
+13

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Van Wijk Street Tourist Accommodation 22 is in Franschhoek geleë en bied gaste lieflike kamers binne 2 km se ry vanaf verskeie restaurante en wynlandgoedere.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, koningingrootte- of dubbelbeddens, en het privaat badkamers met baddens of storte en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n teestasie, en 'n komplimentêre muffin word voorsien om saam met 'n vroeë oggendkoffie of tee te geniet.

Die verblyf wat aangebied word, is nie selfsorg nie, en ontbyt word nie bedien nie, maar gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas, en 'n mikrogolfoond om maaltye te verhit.

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation is 800 m vanaf die Franschhoek Wine Tram-vertrekplek geleë, en Franschhoek bied verskeie doendinge soos bergfietsry en staptoere, asook besienswaardighede soos die Franschhoek Motormuseum, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marlene S
5.0
Mooiste plek. Baie lekker gekuier, WiFi en TV sou 'n plus gewees het!
Aug 2024
Brendan D
Saam met vriende
5.0
Great for a group of 4 individuals. Very friendly, uncomplicated and accommodating, providing sleeping options for 4 individuals - grea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ian C
Saam met lewensmaat
4.8
Well worth it and will certainly recommend it. Enjoyable, and central to all amenities a real bonus. Hosts were very pleasant and helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chrissie T
Saam met vriende
4.8
All we required. Very pleasant for the one night required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Glenn P
Saam met lewensmaat
4.0
Great, no complaints at all! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 Van Wijk Street Tourist Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Van Wijk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24791d0564996c2b81b2b455343c7c5c6beac76f635805d967fbf2ab939cf092874884eefd4d52edb64d11e1137ad756b08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.911679468751 19.118883504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang