2210 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2210 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Dit spog met 'n asemrowende see-uitsig en is gerieflik naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers, 2 badkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, die gebou se kroeg, restaurant en swembad met dagstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 202
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang