226 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Sir David Bair Drive and Otto du Plessis Drive, 226 Eden on the Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
226 Eden on the Bay is 'n idilliese vakansiebestemming naby die see. Hierdie verblyf is in 'n veilige kompleks en is perfek vir 'n paartjie of soloreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word verskaf.
Die oopplanleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea is geskik vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte en 'n eetarea ideaal vir 'n al fresco-eetervaring. Gaste kan die omgewing verken en swem, wynproe, visvang of op die see ontspan terwyl hulle die prentjiemooi natuurskoon inneem. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Sir David Bair Drive and Otto du Plessis Drive, 226 Eden on the Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 226 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Sir David Bair Drive and Otto du Plessis Drive, 226 Eden on the Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang