Successfully reported
+12

23 Daffodil

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Rhine Boulevard, Zevenwacht Country Estate, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 Daffodil is ’n smaakvolle tuinwoonstel in die veilige Zevenwacht Country Estate in Kuilsrivier. Hierdie tuinwoonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ruimte vir 'n ontspanne wegbreek of 'n sakereis.

Die ruim oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 stoele en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die tuin waar hulle kan ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ella R
5.0
Safe for single travellers. Was great. Had privacy and felt safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jose Earl J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, relaxing, peaceful. I will definitely book again soon. I would love it if they added a two-plate stove, a proper refrigerator,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ingrid M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, goed geleë, uitstekende vriendelike diens. Heerlike, ruim, netjiese rusplek vir ons gewees. Het in die Kaap rondgeluier vir 'n week. Die gasvr...
Sien meer
Sep 2025
Raymond K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit voel asof jy nooit jou huis verlaat het nie. Plek was baie mooi en spacious.
Jul 2025
Nastasia V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, gesellige verblyf. Perfekte plekkie om oor te bly! Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help en te sorg dat ons gemaklik is.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 51 Rhine Boulevard, Zevenwacht Country Estate, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink 23 Daffodil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Rhine Boulevard, Zevenwacht Country Estate, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaed8b84dbd3531f9ea76c8e9102d6ab521c2266a0b7a7120f8d93b068ca2cd1074fd521188bae15274e08b7f70f7c583cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 51 Rhine Boulevard Zevenwacht Country Estate 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.939067034707 18.716619197881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang