Successfully reported

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste diens, almal is vriendelik, alles was netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel, het so lekker gebly ons wou nie eens oppak om huis toe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was wonderful, quiet, and very clean. Was wonderful, quiet, and very clean. It was a pleasure to return each day to a clean room; I really felt like I was on holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustig, genotvol en beslis 'n plekkie om weer te besoek. Ek is in die 70's en my eggenote in die laat 60's. Die toegang tot die woonstel en die afstand na die woonstel was baie goed geleë, en het maklike toegang toegelaat, wat die op- en aflaai van bagasie maklik gemaak het. Die sekuriteitswag was ook baie behulpsaam. Die verblyf was heerlik en rustig totdat nuwe persone op die vooraan van ons vertrek in nommer 22 ingetrek het. Hulle arriveer net na 8 uur die aand met 'n groot geraas, geskree en meubels wat rondgeskuif, of eerder rongegooi word, tot so kort voor middernag. Die hele episode herhaal homself weer 4 uur Saterdagooggend toe hulle weer begin raas en goed rondskuif en naderhand met 'n groot geraas vertrek. Die woonstel het voldoen aan al ons vereistes aangesien ons baie rondry, en dit net as basis om te eet en slaap gebruik het. Hoewel ons voel daar kort 'n paar ordentlike skerp messe om brood, vleis, ens. mee te sny. Alternatief moet kliënte verwittig word om hul eie te bring, om diefstal van die items te voorkom. Ongelukkig is daar mense wat alles wat los is, sal wegdra. Ons voel daar kan ook regtig gekyk word na 'n bietjie groter braai-fasiliteit. Die klein ronde houertjie hou 2 tjoppies, dan is dit vol. As daar meer as 2 mense is, sal mens so in paaiemente moet braai. Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak wanneer ons weer St Lucia toe gaan, gegewe die kwaliteit en ligging van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vakansie wegbreek. Dis 'n gesellige plek om te bly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die laundry op die perseel is 'n bonus. Ons sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A good break. Our stay was very good. It's ideally situated so that we could walk around easily. The only downfall was that the TV never worked, which was disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Waarde vir geld. Heel lekker en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Die queen size bed slaap heerlik en die beddegoed is fantasties. Rustige verblyf. Veilig. Kon nie die TV aan die gang kry nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2025

Jy kry waarvoor jy betaal. Daar is geen ontvangs of iewers waar jy inligting kan gaan kry nie. Die chalets is teen mekaar, so as 'n gesin met 'n klein baba is dit nogal sleg as jy jou buurman in jou kamer kan hoor gesels. Die skoonmaakdienste was oulik, maar vat maar jou eie toiletpapier saam, dit word nie voorsien nie. Die kombuis kort bietjie werk; die geriewe sou ek nie beskryf as vol funksioneel nie. En daar was nie DStv nie. Die handdoeke kan ook doen met 'n opgradering. Ons het bedliggies gehad, maar hulle was nie ingeprop nie en daar was nie 'n tweepuntprop al sou ons hulle wou inprop nie. Die stort het lekker gewerk. Ons het wel een dag nie water gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alexander N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent. Had a very good time, enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c3e9a785c73b54dc716d0065888e85bff8b37d21f2ded4554fa441deef698026079970d411e0db1ca0e5a5d02bd182053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 23 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378226804604 32.41014435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang