23 Manzini Chalets - Pumba's Den
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
23 Manzini Chalets - Pumba's Den is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in St. Lucia.
Dié woonstel is in ‘n kompleks en beskik oor 1 kamer en ‘n badkamer met ‘n stort en toilet. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, oond, stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ‘n TV met OpenView. Die woonstel word daagliks skoongemaak.
Daar is ook ‘n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en ‘n swembad. Die kompleks bied ook wasgoedgeriewe.
23 Manzini Chalets - Pumba's Den is 200 m vanaf verskeie winkels en restaurante, en 2 km van die strand af. St. Lucia bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos seekoei- en krokodiltoere, visvang, wildkyk en ‘n besoek aan die Wêrelderfenisgebied, St. Lucia Wildreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Manzini Chalets - Pumba's Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang