23 Manzini Chalets - Pumba's Den
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
23 Manzini Chalets - Pumba's Den is 'n selfsorgwoonstel vir 4 mense in St Lucia.
Die woonstel is in 'n kompleks geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met OpenView is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en die woonstel word daagliks skoongemaak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die kompleks het ook 'n wasgoeddiens vir gerief.
23 Manzini Chalets - Pumba's Den is 200 m vanaf verskeie winkels en restaurante en 2 km vanaf die strand geleë. St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos seekoei- of krokodiltoere, visvang, kyk hoe die seekoeie wat vry rondloop wei, of die St. Lucia-wildreservaat, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Manzini Chalets - Pumba's Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 23, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang