23 Setai Beach Estate, Zimbali ZKY1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
23 Setai Beach Estate, Zimbali ZKY1 is 'n selfsorg-dupleks-eenheid wat in 'n kompleks in die veilige Zimbali Coastal Estate geleë is. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Hierdie volledig gemeubileerde, lugversorgde hoek-eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n oop en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad; die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n oond, 'n stoof en ander toebehore om te gebruik asook 'n ontbyttoonbank. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, banke om op te ontspan, en 'n TV met Netflix-kyk; gratis onbeperkte Wi-Fi-internet is ook beskikbaar.
Die landgoed spog met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane, en 'n privaat strand waar verskeie watersporte geniet kan word op afspraak, om maar 'n paar geriewe en doendinge te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 237
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Setai Beach Estate, Zimbali ZKY1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 23 Setai Beach Estate, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang