Successfully reported
+17

23 Solitaire

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 554 Francis Baard Street, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

23 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë en ideaal vir sakereisigers en gesinne.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. In die leefarea is daar 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus-stadion.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 554 Francis Baard Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 554 Francis Baard Street, Pretoria, 0007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc4ca1ccc129bbd5c52cba49e42f725cc1d79026c49a21fd9a2d001e2a9d56b624044d0b96b900a5f2f504650c403eb08649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 554 Francis Baard Street Pretoria 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7477643 28.2063368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang