Successfully reported
+28

23 Splice Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

23 Splice is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat gerieflik in Riviera Killarney geleë is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle, volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DSTV-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n patio met buitesitplek, wat 'n ideale plek is vir 'n ontspanne oggendkoffie. Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en gimnasium-area. Veilige parkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David C
Besigheidsreis
5.0
Always my first choice! Exceptional flat, well equipped and modern finishes. Safe parking and a peaceful neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Craig R
Besigheidsreis
5.0
Exactly what I needed. Well positioned apartment, clean, neat, coffee machine!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Margot F
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely break in a beautiful apartment. A secure, beautifully appointed, well-situated, and spacious apartment. We had an issue with t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Adrian C
Saam met vriende
5.0
It was easy to stay in 23 Splice. It was comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
David C
Besigheidsreis
4.8
Totally awesome. Exceptional to say the least. Good location, very well equipped and beautiful modern finishes. Safe and secure parking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gulnar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
  • Gaste dink 23 Splice Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d15a968801496efb419ca8cf4c34744eea69db8b2bd42db742ffa53f15d5acc313144a8fa8bfe309274710efe1c977c73ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Main Avenue Splice Riviera 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1627567 28.0500779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang