Successfully reported

236 Eden on the Bay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly, nadeel was net dat daar nie 'n braai was nie. Ons het lekker gebly, stapafstand van al die winkels en see. Die nadeel was net dat ons nie kon braai nie - was nie toegelaat nie, maar die bure het 'n braai gehad. Almal wil mos maar by die see braai en 'n glassie wyn geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
236 Eden on the Bay
As die woonstel nie gelys is met 'n braai nie, dan het hy gewoonlik nie 'n braai nie

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons sal weer daar wil bly. Lekker gewees, veilig asook parkering baie veilig. Waterdruk in hoofbadkamer baie swak, ander badkamer goeie druk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibo M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lovely. Very pleasant. Close to shops and the beach. Lots of restaurants to dine in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Regtige plek om te rus. Eden on the Bay is veilig, uitstekende ligging vir 'n rustige kuier met 'n groot verskeidenheid van restaurante om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

N/A. Was the best relaxing time with everything in reach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Baie rustig. Ons het ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Felencia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Amazing stay. The place was very neat and clean. It had all the kitchen essentials but no braai area on the balcony. Our host Nadia assisted us with all our queries and was very welcoming when we arrived. All and all we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amit P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Brief but very pleasant. Nadia was a great host representative and was super friendly and easygoing. Thank You for a wonderful stay, and yes, we slept lekker!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Netjies. Goed ingerig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Ontspan met gerief. Gerieflik met die winkels en eetplekke by jou voorstoep. Vreeslike lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef747c20b54cabb6b5d7c2a8959d5dfc52b60af295ff8f9b498c029af147d32cbf9a1d5dcc89ef7ac970b431cf55f7bb9ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7921699 18.4584209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang