Successfully reported

Brookes Hill Suites 238

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna-marie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik gebly – baie netjies, gerieflik en perfek geleë. Baie dankie vir die geleentheid om by Brookes Hill 238 te kon bly. Ons het ons verblyf regtig geniet! Die eenheid was netjies, goed toegerus en baie gerieflik. Die ligging is uitstekend – naby die strand en restaurante, wat dit ideaal maak vir ontspanning. Ons het veral gehou van die rustige atmosfeer en die pragtige uitsig. Alles was in goeie werkende toestand, en die kommunikasie was ook vriendelik en professioneel. Ons sal beslis aanbeveel dat ander hier bly, en ons sien uit daarna om weer in die toekoms te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-dee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely, comfortable and clean. A home away from home! We thoroughly enjoyed our stay. The apartment had everything we needed and more, and the attention to detail was lovely. The accommodation was clean and welcoming, and the view from the balcony is beautiful. Gaving, the host, was very friendly and his communication was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely, well-located, clean place. Everything you need for a short stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doug A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very good. A great place to stay. The host provides a great service and an extremely comfortable unit. The block is neat and tidy with no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Was daar om ons seun te ondersteun tydens hokkietoernooi. Baie lekker gebly in 'n veilige kompleks met pragtige uitsig en naby uitstekende restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantasiese verblyfervaring. Die verblyf was uitstekend en sal beslis teruggaan as ek in daai omgewing weer is. Gasheer was vriendelik, behulpsaam en my goed gestel t.o.v. veiligheid en wat om te doen in PE.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Nice and cozy place with a beautiful view. My family was very happy and safe. We love the view and the place was neat. We will definitely go back again when we are in PE. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Db D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Please don't book here - I need it to be available on my next visit to PE. Perfect for the business traveller who finds hotels too crowded and commercial, and guesthouses too personal and awkward. It's got everything you need plus a private balcony with a view, making it equally suitable for a holiday getaway. It also has secure parking, 24-hour security and is within walking distance from the beach. Please don’t book here, I need it to be available on my next visit to PE!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fay J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

The unit was immaculate and inviting. The personal touches were appreciated. I'd definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan F
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Skoon. Fantasties. Gemaklik. Dit was fantasties! Die gasheer is uitstekend! Die plek lyk nog mooier in werklikheid as in die fotos. Baie skoon, amazing bed, perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1ab4d07960a6ec003b537043f9e0365c33ed4ee8456dfedaba0cca74a05cd7e7fd39d719ce93fb6c3f7139e68190040856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Brookes Hill Drive Summerstrand 6008 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978473189302 25.6513574864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang