23A Pastorie
-
Kapasiteit: 11 persone
8 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23A Pastorie Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 781 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
23A Pastorie is in die skilderagtige kusdorpie Stillbaai geleë en bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis. Dit is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n ontspanne kustoevlugsoord.
Hierdie volledig gemeubileerde 4-slaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek vir 11 gaste op 'n slag. Op die grondvloer is daar 2 en suite-slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en badkamers met storte. Die boonste verdieping bestaan uit 2 kamers: een met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die ander met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n vermaakarea met ingeboude braaigeriewe asook 'n etenstafel en lei na die tuin. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Vir diegene wat belangstel om die plaaslike area te verken, bied die dorp verskeie besienswaardighede en geriewe naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23A Pastorie Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 11 persone
8 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23A Pastorie Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang