Successfully reported
+55

24 Bergview Family Apartments

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 Bergview Road Family Apartments is in die hartjie van Hilton geleë en bied 'n gemaklike verblyf vir gesinne, werkende professionele persone en enigiemand wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n gerieflike ligging.

24 Bergview Road Cottage bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte bed sowel as 'n stapelbed (geskik vir kinders van 12 jaar en jonger). Die badkamer is toegerus met 'n stort.

24 Bergview Manor House bied slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers bevat elk 'n koninggrootte bed en 'n stapelbed vir 2 kinders (geskik vir kinders van 12 jaar en jonger). Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die huis en die kothuis het elk 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV, en gaste word gratis WiFi aangebied.

Die patio bied 'n verwelkomende plek om 'n koppie tee of 'n middagbraai te geniet. Gaste het toegang tot die goed onderhoude tuin, wat uitkyk oor die gemeenskaplike omheinde swembad. Die eiendom is veilig, met parkeerplek van die straat af agter outomatiese oprithekke.

24 Bergview Family Apartments is slegs 'n uur se ry vanaf die majestueuse Drakensberge en Durban se warm kuslyn, wat die perfekte toegangspoort tot beide avontuur en ontspanning bied. Die eiendom is naby Hilton Life Hospitaal, winkelsentrums, restaurante en gewaardeerde skole soos Hilton College en St. Anne's.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janet S
5.0
Amazing, amazing, amazing. Amazing. We enjoyed every bit of our stay. The outdoor room was the place to be in. The bedrooms were very s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kerry R
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Perfect spot for a weekend stay to do the Midmar Mile. Brilliant accommodation with breathtaking views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Cristina M
Saam met lewensmaat
5.0
Fourth time staying there and will definitely be back. Comfortable and well-equipped accommodation. Peaceful and quiet area, ideal for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mduduzi M
Gesin met klein kinders
4.8
Very relaxing, peaceful and fun. We had a quiet and relaxed time. The landscaping is beautiful, we could take nice pictures. We were no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Daleen N
Saam met vriende
4.6
Uitstekende verblyf. Die kamers en wooneenheid was skoon, netjies en rustig. Dit was 'n plesier om daar te bly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 24 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 24 Bergview Family Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb44053a03f4bd475f0cf65dc97219a1592d79b637d00db9cf2503e68d62a7ec1e3bbd094389971951a0ebbded284e762a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 24 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.552346700884 30.287427130059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang