Successfully reported

Oude Highs 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nizhar G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Great place and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Absolutely loved this accommodation, it was a lovely unit in a perfect position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.b. (pikkie) G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Die verblyf was uitstekend. Dis asof die eienaar moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Veilige parkering vir jou voertuig. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A charming home from home which was a great base for enjoying beautiful Hermanus. A delightful experience! It is beautifully situated right in the heart of the central town. It is amazingly convenient: we did not use our car at all as it was so easy to walk to the restaurants, waterfront, cliff paths, art galleries and the market. It is on a beautifully restored street with wide pedestrian malls and lots of vibey coffee venues and quaint shops. Our hostess was brilliant and went to great lengths to prepare for us and ensure that we were well looked after. She made frequent personal contact to ensure our comfort. The venue is lovely. It is beautifully fresh with brilliant equipment. We commend it most highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill & Joy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, highly recommended, top rate host (Didy). Absolutely fantastic. Clear communication before arrival. What a welcome! A fresh loaf of bread, tub of spread, packet of sliced smoked gammon, litre of milk, a bar of chocolate and a bowl of apples. A full package of TV programmes, WiFi all in a beautiful apartment, tastefully decorated and furnished as well as fully equipped with everything needed for a quiet, peaceful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende ligging. Veilige parkeering. Naby winkels. Aangenaam verras. Die woonstel is op 'n baie oulike straatjie geleë. Mens parkeer die kar op die staanplek wat veilig is en mens kan die area platloop. Daar is baie restaurante en winkels om te besoek. Die woonstel was baie mooi skoon en netjies. Die gasvrou het ons baie verwelkom laat voel. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Oude Highs 3
Hallo El-Marie, baie dankie vir julle terugvoer. Dit word baie waardeer. Baie dankie dat julle Oude Highs 3 gekies het. Baie groete, Didy Jones

Kristi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste kuier in 'n lang tyd! Ek kan nie Oudehof genoeg aanbeveel nie! Wat 'n wonderlike plek! Didy is fantasties en het voorsiening gemaak vir enige ding wat ons sou kon benodig. Sentraal geleë, jy sal nie ooit in jou kar hoef te klim nie! Die eenheid is pragtig uiteengesit en het meer as wat jy sal benodig. Al jou koffie en tee benodighede is voorsien met 'n lekker etetjie waaroor ons plesierig veras was! Al waaroor ek hartseer is, is dat ons nie langer gebly het nie! 20 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Oude Highs 3
Hallo Kristi, duisende dankies vir die wonderlike terugvoer. Dit word baie waardeer. Dit is altyd ons plesier. Alles wat mooi is, groete, Didy

Paiter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Ons het vir seker 'n onvergeetlike tyd gehad! Baie baie dankie vir 'n heerlike tyd in Hermanus. Die woonstel was baie netjies en het alle geriewe wat ons benodig het en lekker sentraal geleë. Baie dankie vir die spesiale 'treats' - sjokolade, lekker vars brood en kouevleis, melk en koffie, en die vele ander. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful stay! The apartment is in a great location. Everything is within walking distance. Once we parked the car we didn't have to use it again. Well presented and very clean. We even had fresh bread on arrival. Communication was efficient. We would definitely stay here again. The highlight was we saw three whales!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Oude Highs 3
Thank you, Michelle. Much appreciated. So happy you saw some whales. They are majestic. You are always welcome. Take care. Kind regards, Didy

Roxanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The perfect getaway spot. Oh, this beautiful flat was perfect and had everything we needed. It was in the best location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Oude Highs 3
Hi Roxanne, thank you for your very lovely and much appreciated reviews. You are always welcome. All the best, Didy

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 High street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc613dcda89b15b21453f60853c2a19749914bf0e82a1c8b0ad7b6fb50dd8f9d7bfcb95ed1d42d1f7c3d78f552fabe1cc65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 24 High street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.418000350159 19.243608751994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang