Successfully reported

24 Onvrey Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie veilige oornag fasiliteit met alles wat benodig is. 24 Onvrey is 'n baie gerieflike oornag gastehuis wat baie sentraal geleë is in Boksburg. Die bed slaap baie lekker en ontbyt was uitstekend. Ons sal 24 Onvrey hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very nice place. Quiet and very clean. Great location. Very nice place. Quiet and very clean. Great location. Easy access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, dankie. Ons het heerlik gebly. Ons is vriendelik ontvang en als mooi verduidelik. Kamer was baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bly en enige iemand aanbeveel om daar te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyrilene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Value for money. Staff were very friendly and helpful from arrival until we departed the next morning. The price is affordable and I will definitely recommend this establishment to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Will visit again. Everything was good and clean, very comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker! Baie lekker! Skoon en netjies. Vriendelike diens. Uit die pad uit gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beste verblyf in Boksburg. Personeel is vriendelik en akkommoderend in terme van versoeke. Beste verblyf in Boksburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Hulle is sentraal aan alles en veral aan die lughawe. Dit was ons 3de keer by 24 Onvrey Guest House en sal weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi M
1 nag
5.0
Jun 2025

Absolutely worth it. Such friendly staff! Food was great! Rooms were clean and comfortable. All round lekker experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Vrey Street, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rTgtPawfztHdBhUSXGf8amMM6v5RowJZLxacB64lEBHefZajp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 24 Vrey Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.180624 28.274734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang