Successfully reported
+31

24 Outeniqua Bluff

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 Outeniqua Bluff bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en groot besienswaardighede in en om Mosselbaai.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 3 selfsorg-eenhede. Daar is 2 eenhede op die grondvloer van die gastehuis, terwyl die derde eenheid op die boonste verdieping geleë is. Die eenheid bo, sowel as een van die eenhede op die grondvloer, bestaan elk uit 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes met 4 kinders onder die ouderdom van 14. Die tweede eenheid op die grondvloer bestaan uit 1 slaapkamer en is geskik vir 2 volwassenes met 2 kinders onder die ouderdom van 14. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Al die eenhede beskik oor 'n goed toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei. Bykomende geriewe sluit 'n TV in die sitkamer en 'n eetarea in elke eenheid in.

Gaste kry veilige gedeelde parkeerplek op die perseel en deel die gebruik van braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kantharuben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 Outeniqua Bluff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878201b4ebe696f176fd001351e82a67b9466eeeff57ffbf88da1fb8582ee38a252013ad411cfd9bb86816eb1814a2021e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Outeniqua Bluff Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0481552 22.2945773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang