24 Outeniqua Bluff
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
24 Outeniqua Bluff bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Die eiendom is naby die strand en besienswaardighede in en om Mosselbaai.
Verblyf word in 3 selfsorgeenhede aangebied. Daar is 2 eenhede op die grondverdieping van die gastehuis en 'n derde eenheid op die boonste verdieping. Die boonste eenheid en een van die eenhede op die grondverdieping het elkeen 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 volwassenes met 4 kinders onder 14 jaar. Die tweede eenheid op die grondverdieping beskik oor 1 slaapkamer en is geskik vir 2 volwassenes met 2 kinders onder 14 jaar. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis waar gaste maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n TV in die sitarea en 'n eetarea in elke eenheid.
Gaste het toegang tot veilige, gedeelde parkeerplek op die perseel en maak van gedeelde braaigeriewe gebruik.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kantharuben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 24 Outeniqua Bluff het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Outeniqua Bluff, Outeniqua Strand, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang