Successfully reported
+30

241 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Apartment 241, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

241 Eden on the Bay is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Big Bay. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n klein groepie vriende en is stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamers het 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan na die strand stap, branderplankry of die nabygeleë restaurante, kafees en winkels geniet. Die V&A Waterfront is net 'n entjie se ry weg wat eetplekke, inkopies en vermaak bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Apartment 241, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 241 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Apartment 241, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA306c875165b10b1252a91f1a1843de45773f0f9b3f0fc9c556bb75f0f228e757746c36b1ba0ccf16c95b708a710d679ea5dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach Estate Boulevard Apartment 241 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79216667023 18.457766063523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang