Successfully reported

@241 Enkeldoorn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elandi J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly by @241 Enkeldoorn Gastehuis. Ons het vreeslik lekker gebly, inboek en uitboek is baie maklik. Eenhede is skoon en het alles wat nodig is. Daar is ook braai geriewe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik. Ja, was nice. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikail B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely units with literally everything you need! Lovely units with literally everything you need! Tastefully decorated by owners who clearly don't cut corners. Lovely bathroom and comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer bespreek. Baie netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag
5.0
Apr 2025

Very enjoyable. We enjoyed our stay; the rooms were very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Clean, everything you need is available. Very nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ruim netjies waarde vir geld. Ruim, netjies waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was regtig die moeite werd. Alles was netjies en mooi. Melissa was baie vriendelik en gereed om te help. Daar is vol DStv wat vreeslik lekker is na 'n lang dag se ry. Die enigste ding waarop ek sal kommentaar lewer, is die hitte binne. Ek sal voorstel om 'n ekstra waaier in te sit of iets, dit raak nogals hitte met die bakstene; dit was koeler buite as binne. Maar die res was alles puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrie C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Great en skoon. Lekker ge bly en skool.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en sal @241 Enkeldoorn beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eaaef2b90cd18b52d3bd4d0b2dd335ce67a51120e9bd122ec98d38b0355519e5014f4df7dc66f2e2e1b389b43b7653a170c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241 Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666775179826 28.254458137044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang