@241 Enkeldoorn Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@241 Enkeldoorn Guesthouse is 'n bekoorlike eiendom in Montana, Pretoria. Dit is binne 'n kort afstand van die hospitaal, skole, aftreeoorde en 'n bedrywige winkelsentrum af, en dien as die ideale basis vir beide sakereisigers en gesinne.
Verblyf word in verskeie kamers gebied, met wisselende slaapvermoë. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n TV. Die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers maak oop na die patio met 'n grasperk en ingeboude braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot komplimentêre WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink @241 Enkeldoorn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang