Successfully reported

24B Kruger

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lelanie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netjies, gasvry, baie lekker. Ek het vir seker lekker gebly. By aankoms was die blyplek baie netjies en het baie lekker geruik. Die inklok- en uitklokprosedure was maklik en eenvoudig, en kommunikasie met die gashere was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome stay. Great stay. Will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike lekke. Dit was wat ons nodig gehad het. Ek sal weer kom. Regtig baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Value for money. Enjoyable, safe locality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Nice stay and friendly people to deal with. Stay was lovely. Just maybe one thing to change as there isn't much working space in the kitchen area. We would suggest replacing the one couch with a small table for working space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi skoon, gerieflike eenheid met sentrale ligging in goeie area. Goed ingerigte eenheid met gemaklike bed. Privaat braaiplek buite eenheid was 'n bonus. Dekor en linne getuig van goeie smaak. Ons het lekker gebly met alles in die eenheid wat ons benodig het. WiFi was puik en deurentyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Dit is lekker rustig. Dit was lekker. Jy voel net bietjie ongemaklik omdat die eienaars daar bly. Voel jy ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hillary F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ek en manlief het 'n wegbreek nodg gehad, en dit was die ideale plekkie. Alles was netjies en dit was so rustig. Ons sal beslis weer van 24B Kruger gebruik maak. Baie dankie ook vir die duidelike aanwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing. Aangename en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Dit was 'n heel gemaklike plekkie om by te bly. Ons het als tot ons beskikking gehad wat ons nodig gehad het. Ek sou dalk net verkies het om tee en koffie beskikbaar te hê. Die WiFi het gesukkel om op te vang in die slaapkamer. Maar andersins is daar geen klagtes nie. Ons het baie lekker gebly. Alle instruksies om in en uit te boek is duidelik uiteengesit deur die persoon in beheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kruger Street, Vrf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATFinSNbI3Fx9G6zMz2AQMvDnug3T1X5Pxy2akJqbRRLcWy1L9E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 24 Kruger Street Vrf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.151262496234 22.091115365179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang