25 @ Harbour View
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Bloulevard, Harbour View, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
25 @ Harbour View is 'n sjiek selfsorgwoonstel in 'n kompleks by die Point Waterfront in Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie elegante woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n toonbank met stoele en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan op die Durban Point Promenade in hierdie area stap en uShaka Marine World, wat 'n akwarium en 'n buitelugwaterpark het, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ruth Tholakele Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Timeball Bloulevard, Harbour View, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 25 @ Harbour View het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Timeball Bloulevard, Harbour View, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang