Successfully reported
+9

The Astons 25: Family Beach Escape

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Astons 25: Family Beach Escape is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige see-ontvlugting.

Dié woonstel op die grondvloer spog met lieflike uitsigte oor die see en bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere Openview-kanale. Die sitkamer maak oop op 'n privaat braai-area wat lei na 'n tuin wat oor die gemeenskaplike swembad uitkyk. Boonop word gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek gegun.

Gaste kan dit ook aandurf om die area te verken of 'n verskeidenheid doendinge soos branderplankry, swem, visvang en fietsry te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Astons 25: Family Beach Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1042698bb2553e9e097f921f08d21a64a81a20f8379b66ccd021ee16c77462021c7289ed2708ebc5491679b91b98a1ed1d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.083877263669 24.912010933205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang