25 on Constellation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
25 on Constellation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Boksburg, Gauteng, wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. 'n Kaggel is ook beskikbaar.
Gaste kan ook buitelug-eetplekke en 'n braai-area geniet. Daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die huis is binne 1,5 km vanaf Netcare Hospitaal en is reg langs Carnival City en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Felicity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink 25 on Constellation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Constellation Road, Sunwardpark, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang