25 On Pretorius
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
25 On Pretorius bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt van Potchefstroom. Met 'n oorvloed staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en die gasheer van die jaarlikse Aardklopsfees, het Potchefstroom genoeg om besoekers die hele jaar besig te hou.
Verblyf word gebied in 2 aparte 1-slaapkamer-eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamers is toegerus met storte.
Die kombuise is goed toegerus om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl bykomende geriewe gratis WiFi, 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en braaigeriewe insluit.
Gaste kan toere deur verskeie museums of historiese besienswaardighede, voetslaan, gholf, vlotvaart, inkopies, abseil en bergklim in Potchefstroom geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Claresse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Gaste dink 25 On Pretorius het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang