Successfully reported

25 on Rooiels

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anneke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Aangename verrassing, pragtige verblyf. Pragtige kamer met alles wat nodig is. Mooi uitsig in 'n rustige area. Ons was vriendelik ontvang en is verras met 'n uiters skoon en netjiese blyplek. Sal beslis weer kom draai. Baie dankie vir 'n aangename ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie, Anneke. Was lekker om julle te huisves. Dankie vir julle ondersteuning, kom kuier gerus weer. Lekker naweek.

Paul H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vreeslike oulike plek en waarde vir geld. Baie lekker, dankie. Aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon, snoesig, gemaklik en lekker. Baie lekker gebly by 25 Rooiels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beste. Vriendelik, skoon, veilig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie, Willie. Hoop om julle weer te sien. Lekker week vir julle.

D_ B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was 'n heerlike kamer gewees. Het heerlik gebly. Die eienaar kan dit oorweeg om die matras in die luxury suite (#2) te vervang -- dit is afgeleef en het op die sykante skerp ysterraam punte wat wel baie ongemaklik is met die inklim/uitklim in/uit die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Hi, julle kan maar kom kuier weer, al ons kamers se hoofbeddens matrasse is vervang.

Melissa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en aangenaam. Vreeslik netjies, ongelooflik vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie, geniet julle naweek.

Eldridge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goeie waarde vir geld. Lekker gebly. Baie mooi plek, goeie ligging en uitstekende uitsig in die aand. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Hello, baie dankie vir julle ondersteuning, dit was lekker om julle hier by ons te huisves. Lekker naweek vir jou.

Henry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Aangenaam en het voldoen aan ons vereistes. Ja, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Keith
25 on Rooiels
Thank you for your support!

Carmen T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Friendly, warm and. On arrival the owner greeted me, showed me around the place and told me what we can use. He was very friendly and accommodating. He told me if we need anything, we are welcome to message him on WhatsApp anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Thank you for the review and your support, Carmen. It was great hosting you. You are welcome to return anytime.

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Kwaliteit oornaggeriewe. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Uiters netjies en skoon. Pragtige uitsig en baie privaat. Kan dit sekerlik aanbeveel. Sal definitief weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
25 on Rooiels
Baie dankie julle, was lekker om julle hier te huisves. Tot ons weer ontmoet. Groete Keith en Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 849
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 849
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 849
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf717fbeb126ac3feb8d7d6136db0905b7827b4c722e3a323d9fcf19cdf278c66af77947cca75cabaf12c28d11ab63e4d873f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R849 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 25 Rooiels Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1241214 22.0988051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang