25 on Rooiels
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R849 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
25 on Rooiels bied gastekamers en is in die kusgebied van Hartenbos in Mosselbaai geleë. Die gastehuis bied 'n gerieflike basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete kan verken.
Verblyf by 25 on Rooiels bestaan uit 2 individueel versierde kamers wat elk 1 tot 3 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en handdoeke. Verder bevat elke kamer 'n haardroër, 'n TV met DStv Extra View-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n eenplaatmiddel, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, en eetgerei en breekware.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gedeelde braai-area, 'n sonbruindek en 'n swembad. 'n Skadu-parkeerplek op die perseel is per kamer beskikbaar.
25 on Rooiels is binne 3,5 km vanaf die strand, restaurante en winkels geleë; ongeveer 9,5 km vanaf sentrale Mosselbaai, en 35 km vanaf George Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Keith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 on Rooiels het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang