Successfully reported
+27

25 on Rooiels

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R849 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

25 on Rooiels bied gastekamers in die kusarea van Hartenbos in Mosselbaai. Die gastehuis is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Verblyf by 25 on Rooiels word aangebied in 2 unieke kamers wat elkeen slaapplek bied aan 1 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en handdoeke. Elke kamer het ook 'n haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n gedeelde braai-area, sondek en 'n swembad. Een skadu-parkeerplek per kamer is op die perseel beskikbaar.

25 on Rooiels is 3,5 km vanaf die strand, restaurante en winkels en ongeveer 9,5 km vanaf Mosselbaai se middedorp en 35 km van George Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneke P
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename verrassing, pragtige verblyf. Pragtige kamer met alles wat nodig is. Mooi uitsig in 'n rustige area. Ons was vriendelik ontvang en is verras...
Sien meer
Okt 2025
Paul H
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslike oulike plek en waarde vir geld. Baie lekker, dankie. Aan alle verwagtinge voldoen.
Aug 2025
Brent C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, snoesig, gemaklik en lekker. Baie lekker gebly by 25 Rooiels.
Aug 2025
Willie S
Gesin met klein kinders
5.0
Beste. Vriendelik, skoon, veilig en baie lekker.
Jul 2025
D_ B
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n heerlike kamer gewees. Het heerlik gebly. Die eienaar kan dit oorweeg om die matras in die luxury suite (#2) te vervang -- dit is afgeleef en h...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 25 on Rooiels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 849
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 849
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 849
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Rooiels Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf717fbeb126ac3feb8d7d6136db0905b7827b4c722e3a323d9fcf19cdf278c66af77947cca75cabaf12c28d11ab63e4d873f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R849 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 25 Rooiels Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1241214 22.0988051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang