Successfully reported
+22

25 Vasco Da Gama

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Vasco da Gama street, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

25 Vasco Da Gama is 'n ruim selfsorg-eenheid in Kenton on Sea. Hierdie eenheid bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.

Hierdie modern ontwerpte 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop bederf dit gaste met 'n skottelgoedwasser vir hul gerief. Die kombuis brei uit na die sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike sitplek. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na die lieflike welige grasperk. Gaste kan die rustigheid van hierdie eiendom geniet en kan 'n lieflike boek geniet terwyl hulle in die son op die grasperk bak.

Die eiendom het sonkrag sowel as 'n omskakelaar, en gaste kan van alle toestelle gebruik maak tydens beurtkrag.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot die swembad. Hierdie eiendom is stapafstand van die strand, verskeie restaurante en ander besienswaardighede af geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gary C
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Perfect place to stay to view the surrounding area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Amy H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We absolutely loved our stay at the unit. Would definitely recommend for a couple staying in Kenton for the weekend! Everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tali A
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful apartment close to everything. The apartment was very comfortable and clean, and had everything we needed for a two-night sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Allan C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent - top class. The facilities were very good and the hosts could not do enough for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Abongile M
Saam met lewensmaat
5.0
The best. Excellent, what my partner and I wanted. We will definitely be visiting again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Vasco da Gama street, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
  • Gaste dink 25 Vasco Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Vasco da Gama street, Kenton on Sea, 6620, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0737c9085e4ed0141748539ad1d97e9a61ecfd19dec0da7be61cc72f0623c61d2f42e896beeaf33eb6666de599a0e6e01ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25 Vasco da Gama street Kenton on Sea 6620 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.684259837557 26.677279824334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang