Successfully reported
+22

Villa 25 @ Greenway Woods

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Pinehurst Drive, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa 25 @ Greenway Woods bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf in die Greenway Woods-oord in die hartjie van Witrivier. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien hierdie oord baie aktiwiteite en geriewe bied.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n goeie plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad in 'n nabygeleë park, wat ook klimrame vir kinders en pragtige tuine bied om te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ibrahim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Pinehurst Drive, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa 25 @ Greenway Woods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Pinehurst Drive, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b54232583b5a94e54b894b2dfe859449c2d562d864bca219e9d35ab19c6ea4b49ac827639722559dd668c385da384ae7550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 33 Pinehurst Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281816762585 31.004212142602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang