Successfully reported

250 Tlou Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Tish N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Place was perfect and ideal for the best bush getaway! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Really enjoyed staying here. Worth the money. It was definitely more than I expected. It was nice having wildlife visits on a daily basis. The house was in tip-top condition apart from the TV remote not working. The WiFi was also not working. Some of the outdoor lights were not working either, although I've seen numerous complaints about this from previous reviews, yet it's still not fixed. The house is located close to the shop and restaurant. Was a really good weekend, with the weather in our favour and finishing off the stay with a game drive before heading home. Will definitely want to stay at 250 Tlou Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. Just gorgeous! We loved everything about the unit, especially the private pool and boma. Our friendly hostess went out of her way to make our stay as memorable as possible. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross G
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker gerus. Die weer het nie saamgespeel nie. Ons het lekker gerus, maar a.g.v. die reën kon ons nie die geriewe benut nie. Ons is heel tevrede met die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die huisie was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die 3 slaapkamers, met elk sy eie volledige badkamer, is regtig gerieflik. Die swembad en boma is 'n heerlike ontspanningsarea. Die houttrappe na die boonste kamer kort dringend aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Goed genoeg. Goeie waarde vir geld. Die eenheid is skoon, maar bietjie vervalle. Die stortkoppe werk bv. nie, ons moes bad. Die water was bruin en modderig, sekerlik van roes of ongebruik. Die grasdak in die boonste kamer is stowwerig, so sleg vir hooikoors. Die matrasse was goed en slaap lekker. Bring eie opwaslappies ens., daar is geen. Ons het ons verblyf met 'n dag verleng en die gasheer was hulpvaardiger daarmee, baie dankie. Hulle neem vir 'n breekdeposito. Wees seker om op te volg vir die terugbetaling. Dit gebeur nie automaties nie, jy kan dus maklik daarvan vergeet. Mabalingwe is 'n lekker vakansie of kort wegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maricelle C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2025

House was nice, the cleaning staff and agent made the stay disappointing. The agent was not doing his job. When we got to Mabilingwe, he hadn't sent the QR code, and when I called, he said, can I do him a favour and send all the information again on WhatsApp since he doesn't have access to his emails. Also, the cleaning team was still busy at the house at 14:30 and didn't want to wash the outside floor since she told us it's just going to rain again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
250 Tlou Lodge
The email was sent well in time to the guest to provide us with the required documents to create the quote, and that never happened. It was explained that without the required information, they would be denied access. The guest only phoned us when they were already at the Mabalingwe gate and after being denied access. For their convenience, we then advised that they send the required information via WhatsApp to expedite their access. The cleaning company to which cleaning has been outsourced was informed on the same day about the unacceptable conduct of their staff. The management of the cleaning company further informed us that they went to the guest and apologised for the unacceptable conduct of their staff. We also wish to once more apologise for the inconvenience. The cleaning company has made an undertaking that it will not happen again and that necessary disciplinary measures will be taken.

Rina S
Kort verblyf
3.6
Jul 2025

Die huis kort TLC, omgewing is rustig. Omgewing is rustig, buffels, bokke en varke loop reg agter die huis verby.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Nie die geld werd nie. Die verblyf is nie die geld werd nie. Die huis het geweldig baie werk nodig. Als wat fout is, het ek direk aan die eienaar gekommunikeer. Van wasbakpype wat lek tot geen papbakkies in die kas. Die nuwe kombuis is mooi, maar onprakties met sy wit blaaie wat maklik gaan vlek. Die eenheid was skoon, maar buite lê bourommel en glas. Die tuin is oorgroei met onkruid. Die veiligheid sal opgeskerp moet word. Die trappe is gevaarlik steil vir kinders en ouer mense. Dis handig dat elke kamer sy eie badkamer het. Daar is ongelukkig geen lig buite nie, dus kon ons nie met klein kindertjies in die aand buite om die vuur sit nie weens die wilde diere wat deur die erf loop. Die buite kussings is stukkend, die TV remote werk steeds nie. Die eekhorings en ape gaan 'n probleem word in die toekoms. Die swembad kon nie gebruik word nie weens die ontsettende koue daarvan. Mabalingwe is 'n heerlike plek om na te gaan en die huis is naby die winkeltjie en vermaaklikheidsarea. Die breekskade deposito is geweldig hoog as jy die toestand van die goed in die huis in ag neem. Sal weer Mabalingwe toe gaan, maar volgende keer eerder ander verblyf soek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2496daaf8f4e3809d852a5e1fa9cef746b7d020c9622b4f32afaf98627efc6c5f7b1bf41ed9be6a332add9002a3780eaed1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 85 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822492 28.061524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang