258 Ballito Hills
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
258 Ballito Hills is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in Ballito Hills Lifestyle Estate, aan die Dolfynkus. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat die skoonheid van Ballito wil geniet, of vir sakereisigers wat die area op werksuitstappies besoek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, en die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan aande geniet deur op die privaat balkon te braai, omring deur lieflike uitsigte. Alternatiewelik kan hulle smul aan die landgoed se ontspanningsgeriewe, insluitend 'n moderne gimnasium, restaurant op die perseel en swembaddens. Die landgoed se strategiese ligging verseker maklike toegang tot plaaslike winkels, die lughawe en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills Complex, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang