26 Colwyn
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R6 400R5 440 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            26 Colwyn is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Shakas Rock. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie huis asemrowende see-uitsigte en 'n uitnodigende swembad het.
Hierdie ruim huis kan gemaklik 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het almal 'n dubbelbed. Die oorblywende en suite-badkamers het almal 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met 'n buite-etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 26 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang