Successfully reported
+7

26 Muirfield Jackal Creek Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 26 Muirfield Jackal Creek Golf Estate, Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n gesondheidsentrum, restaurant, asook muurbal- en tennisbane. Jakkalse loop vrylik op die landgoed rond en hulle word beskerm.

Dié woonstel kyk uit oor die gholfbaan en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, kookgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het 'n bank en 'n platskerm-TV vir media-vermaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n buite-area waar gaste die sonsondergang kan waardeer. Gaste kan van die kompleks se gemeenskaplike swembad gebruik maak. Daar is 2 parkeerplekke naby die woonstel beskikbaar, 1 van hulle is beskut.

Die landgoed is naby die Northgate Winkelsentrum, privaat skole, Life Wilgeheuwel Hospitaal, asook die Olivedale en Flora Kliniek. Lanseria Internasionale Lughawe is 17 km ver.

Die perseel is naby die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, die Silverstar Kasino, asook Monte Kasino.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Unit 26 Muirfield Jackal Creek Golf Estate, Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 26 Muirfield Jackal Creek Golf Estate, Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1fV1yn1GW8jYW5XGZhfOvg0K6BDlxkLvEiPnKaeouZx3fIlij?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) Unit 26 Muirfield Jackal Creek Golf Estate Boundary Road, North Riding 2169 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.058092479587 27.923640621812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang